Category Archives: News & Views

Comments Off

Aandag: Susan Bodenstein

Ek wil graag met ander mense deel watter reuse verskil Susan se behandeling in my dogter se lewe gemaak het ,omdat ek weet baie mense kan werklik baat vind hierby.

Ons was die afgelope 20 maande van een dokter na die ander om hulp te soek met vreemde simptone wat my kind gehad het , maar ten spyte van bloedtoetse,kon niemand agter kom wat fout was nie en is ons van die een spesialis na die ander gestuur...

Read more
css.php